merinowol

Wolmark styg met 0,5%

Op die 28ste wolveiling van die 2016/2017 seisoen het die Cape Wools merinowolmarkaanwyser met 0,5% gestyg en op 16385c per kg skoon gesluit. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ      21859  (+2,9%)      [...]

By Benine Ackermann|30th March 2017|Categories: News|Tags: , , |

Wolmark styg met 1,6%

Op die 26ste wolveiling van die 2016/2017 seisoen het die Cape Wools merinowolmarkaanwyser met 1,6% gestyg en op 16431c per kg skoon gesluit. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ      20895  (+3,9%)      [...]

By Specialist Writer|16th March 2017|Categories: News|Tags: , , , |

Eerste Merinodag by Woordfees op Stellenbosch

Die eerste Merinodag by die US Woordfees op Stellenbosch is met groot sukses deur Agri-Expo aangebied. Die waardeketting van die Merino is uitgebeeld deur Merinoskape op uitstalling, Merinowol in verskillende stadiums van die kamproses en gesogte Merinowolkledingstukke. Die hoogtepunt van die dag was die Merino-lamsboudproe, wat reeds weke gelede[...]

By Specialist Writer|15th March 2017|Categories: News|Tags: , , , , |

Wolmark styg weer

Op die 20ste wolveiling van die 2016/2017 seisoen het die Cape Wools merinowolmarkaanwyser met 2,7% gestyg en op 15890c per kg skoon gesluit.   Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ      18675  (+1,6%)    [...]

By Specialist Writer|2nd February 2017|Categories: News|Tags: , , , |
0
Go to Top