Agri-Expo

Kaapstad se eerste statebond-landboukonferensie: Program bekendgestel

Die organiseerders van die 31ste Statebond-landboukonferensie het die voorlopige program vir die geleentheid bekendgestel. Dit is die eerste keer dat die konferensie in Kaapstad, Suid-Afrika, aangebied word. Agri-Expo bied die konferensie van 1 tot 5 November 2026 in vennootskap met die Royal Agricultural Society of the Commonwealth (RASC) aan[...]

By Spesialisskrywer|26th June 2026|Categories: Nuus|Tags: , |

Agri-Expo ledeskoukongres: Landbouskoue bly die hartklop van die platteland

Volhoubare landbouskoue speel ’n veeldoelige rol – om landbou te bevorder, plaaslike ekonomiese ontwikkeling en toerisme te stimuleer, maar ook om die sosiale weefsel van die platteland te laat voortleef. Dít was die kernboodskap tydens die 2026 Agri-Expo Ledeskoukongres, wat van Donderdag 18 tot Vrydag 19 Junie by Houw Hoek[...]

By Spesialisskrywer|23rd June 2026|Categories: Nuus|Tags: , , |

Agri-Expo nooi vervaardigers om in te skryf vir die 2026 Suid-Afrikaanse Suiwelkampioenskappe

Inskrywings het geopen vir die 2026 Suid-Afrikaanse Suiwelkampioenskappe, met Agri-Expo wat suiwelvervaardigers regoor die land nooi om in te skryf vir die 193ste aanbieding van Afrika se oudste en grootste suiwelkompetisie. Die kampioenskappe lok jaarliks sowat 1 000 inskrywings van groot, medium en klein vervaardigers oor meer as 100[...]

By Spesialisskrywer|29th January 2026|Categories: Nuus|Tags: |

Eerste SA preserveerkampioenskappe lok oorweldigende belangstelling

’n Nuwe era vir plaaslike preserveerprodukte is Woensdag 23 Julie ingelui met die beoordeling van die eerste Suid-Afrikaanse Preserveerkampioenskappe by Eensgezind buite Durbanville. Met 456 inskrywings van 66 vervaardigers – meer as dubbel soveel as verwag – is dit duidelik dat die tyd ryp is vir nasionale erkenning van gehalte[...]

By Spesialisskrywer|28th July 2025|Categories: Nuus|Tags: , |

Rekords Spat by die 191ste Suid-Afrikaanse Suiwelkampioenskappe

Die suiwelbedryf het vanjaar die rekords laat spat by die 191ste Suid-Afrikaanse Suiwelkampioenskappe. Die beoordeling van dié nasionale suiwelkompetisie, die grootste en oudste in Afrika, het op Donderdag 7 Maart 2024 by Eensgezind buite Durbanville afgeskop en duur tot Vrydag 8 Maart. ‘n Rekordgetal van 78 suiwelvervaardigers het vanjaar[...]

By Specialist Writer|8th March 2024|Categories: Artikels, Nuus|Tags: , , , |
0
Go to Top