platteland
Agri-Expo ledeskoukongres: Landbouskoue bly die hartklop van die platteland
Volhoubare landbouskoue speel ’n veeldoelige rol – om landbou te bevorder, plaaslike ekonomiese ontwikkeling en toerisme te stimuleer, maar ook om die sosiale weefsel van die platteland te laat voortleef. Dít was die kernboodskap tydens die 2026 Agri-Expo Ledeskoukongres, wat van Donderdag 18 tot Vrydag 19 Junie by Houw Hoek[...]