Suid-Afrikaanse Suiwelkampioenskappe

Vernuwing en rekords neem die voortou by die 192ste Suid-Afrikaanse Suiwelkampioenskappe

Die beoordeling van Afrika se grootste en oudste suiwelkompetisie, die 192ste Suid-Afrikaanse Suiwelkampioenskappe, het op Woensdag 19 Februarie 2025 by Eensgezind buite Durbanville begin en duur oor drie dae tot Vrydag 22 Februarie voort. Hierdie jaar het 'n rekordgetal van 103 beoordelaars 'n ongeëwenaarde 1110 suiwelprodukte beoordeel wat deur[...]

By Spesialisskrywer|21st February 2025|Categories: Nuus|Tags: |

Rekords Spat by die 191ste Suid-Afrikaanse Suiwelkampioenskappe

Die suiwelbedryf het vanjaar die rekords laat spat by die 191ste Suid-Afrikaanse Suiwelkampioenskappe. Die beoordeling van dié nasionale suiwelkompetisie, die grootste en oudste in Afrika, het op Donderdag 7 Maart 2024 by Eensgezind buite Durbanville afgeskop en duur tot Vrydag 8 Maart. ‘n Rekordgetal van 78 suiwelvervaardigers het vanjaar[...]

By Specialist Writer|8th March 2024|Categories: Artikels, Nuus|Tags: , , , |
0
Go to Top