Wolmark styg weer

wol-uitstaande
Op die 20ste wolveiling van die 2016/2017 seisoen het die Cape Wools merinowolmarkaanwyser met 2,7% gestyg en op 15890c per kg skoon gesluit.
Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg:
18 µ 18675 (+1,6%) 21 µ 14642 (+2,7%)
19 µ 17474 (+0,1%) 22 µ 14010 (+0,5%)
20 µ 15612 (+0,5%) 23 µ 14030 (+0,5%)
Die grootste kopers op die veiling was: G Modiano (2 618 bale), Lempriere South Africa (1 635 bale), Standard Wool (1 258 bale). Van die 6 619 bale wat aangebied is, is 6 559 bale verkoop (99%).
Die hoogste pryse van verkoopte wol op die BKB veiling was:
| TOP 10 BKB PORT ELIZABETH | |||||||
| Naam | Area | Besk. | AWEX Tipe | Mic | Skoon | NKT | Vet Pryse |
| 1. R A G D Stretton Farming CC | Molteno | AH | MWF4S.80 | 16.7µ | 74,3% | 38 | 15350c |
| 2. AF Joubert | Aliwal-Noord | BMY | MF5E.75 | 17.0µ | 73,3% | 26 | 14710c |
| 3. AF Joubert | Aliwal-Noord | AMY | MF4E.71 | 18.1µ | 74,9% | 30 | 14700c |
| 4. AF Joubert | Aliwal-Noord | YBNKS | MF5M.74 | 17.4µ | 74,2% | 32 | 14440c |
| 5. S F S Boerdery (EDMS) Bpk | Swellendam | CMY | MF4E.50 | 18.0µ | 72,8% | 13980c | |
| 6. AF Joubert | Aliwal-Noord | CMY2 | MF5S.75 | 16.6µ | 72,3% | 23 | 13900c |
| 7. Bekkersvlei Boerdery | Aberdeen | CMY | MF4E.66 | 17.8µ | 68,5% | 42 | 13790c |
| 8. Cawthorn Farming Trust | Stutterheim | BH | MWF4E.81 | 17.5µ | 68,1% | 41 | 13780c |
| 9. Cawthorn Farming Trust | Stutterheim | BMY | MF4E.70 | 17.7µ | 69,7% | 35 | 13740c |
| 10. De Nek Lots (Pty) Ltd | Graaff-Reinet | BMY | MF4E.63 | 17.8µ | 71,4% | 46 | 13710c |
BKB wil graag bogenoemde kliënte gelukwens met hulle prestasies. Die volgende veiling vir die nuwe seisoen katalogus P2116 sal op 8 Februarie 2017 plaasvind.
Bron: BKB