Categories: NewsPublished On: 16th March 2017

Wolmark styg met 1,6%

By 1 min read
193 words
wol

wol-uitstaande

Op die 26ste wolveiling van die 2016/2017 seisoen het die Cape Wools merinowolmarkaanwyser met 1,6% gestyg en op 16431c per kg skoon gesluit.

Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg:

18 µ      20895  (+3,9%)           21 µ      14740   (+1,1%)

19 µ      18703  (+1,2%)            22 µ      14166   (+0,1%)

20 µ      15904  (+1,4%)           23 µ      14048   (onveranderd)

Die grootste kopers op die veiling was: Standard Wool (2 485 bale), G Modiano (2 450 bale). Lempriere South Africa (1 570 bale). Van die 7 863 bale wat aangebied is, is 7 804 bale verkoop (98%).

Die hoogste pryse van verkoopte wol op die BKB veiling was:

TOP 10 BKB PORT ELIZABETH
Naam Area Besk. AWEX Tipe Mic Skoon NKT Vet Pryse
1. JH Klingenberg Wakkerstroom CMY MF5E.59 16.8µ 73,8% 48 16140c
2. SA Hayward Steytlerville LDDM MWF4E.50 16.8µ 71,3%   15440c
3. Blaauwater Trust Graaff-Reinet CMY MF4E.61 16.7µ 68,8% 57 15380c
4. JH Klingenberg Wakkerstroom AH MWF5S.84 16.5µ 67,9% 46 15300c
5. SA Hayward Steytlerville YBM MF4S.66 17.5µ 69,6% 49 15200c
6. GK Hobbs Harrismith NKS MP5S.93 17.9µ 71,1% 40 15200c
7. Penhoek Farming Sterkstroom CH MWF4E.68 17.9µ 69,3% 47 15200c
8. HR Wolfaardt Bdy Bk Graaff-Reinet AMY MF4E.88 17.6µ 67,3% 41 15200c
9. JA Van Zyl Heidelberg LAM MWF5E.50 17.1µ 72,5%   15140c
10. HR Wolfaardt Bdy Bk Graaff-Reinet B MP4E.71 17.4µ 69,7% 44 15100c

BKB wil graag bogenoemde kliënte gelukwens met hulle prestasies. Die volgende veiling vir die nuwe seisoen katalogus P2716 sal op 22 Maart 2017 plaasvind.

Bron: BKB

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0