Categories: NewsPublished On: 23rd March 2017

Wolmark daal met 0,8%

By 1 min read
200 words
wol

wol-uitstaande

Op die 27ste wolveiling van die 2016/2017 seisoen het die Cape Wools merinowolmarkaanwyser met -0,8% gedaal en op 16300c per kg skoon gesluit.

Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg:

18 µ      21241  (+1,7%)                  21 µ      14731   (-0,1%)

19 µ      18879  (+0,9%)                 22 µ      13643   (-3,7%)

20 µ      15576  (-2,1%)                   23 µ      13486   (-4,0%)

Die grootste kopers op die veiling was: Standard Wool (1 689 bale), G Modiano (1 504 bale). Lempriere South Africa (955 bale). Van die 5 243 bale wat aangebied is, is 5 137 bale verkoop (97%).

Die hoogste pryse van verkoopte wol op die BKB veiling was:

TOP 10 BKB PORT ELIZABETH
Naam Area Besk. AWEX Tipe Mic Skoon NKT Vet Pryse
1. Louwsrust Boerdery Jamestown BH MWF4S.72 17.1µ 74,2% 36 16640c
2. Louwsrust Boerdery Jamestown AH MWF4S.84 17.6µ 74,3% 36 16390c
3. Louwsrust Boerdery Jamestown HBKS MWF5M.70 16.7µ 72,5% 38 15810c
4. HJ Muller & Seuns Mosselbaai AFY MF4E.81 16.9µ 69,1% 46 15710c
5. GWF Van Heerden Victoria-Wes AMY MF4E.76 18.1µ 67,8% 49 15700c
6. GWF Van Heerden Victoria-Wes AH MWF4E.83 17.5µ 66,7% 43 15540c
7. GWF Van Heerden Victoria-Wes AAH MWF4S.93 17.9µ 66,2% 39 15500c
8. HJ Muller & Seuns Mosselbaai BFY MF4S.76 16.4µ 67,8% 39 15430c
9. HJ Muller & Seuns Mosselbaai AF MF4E.87 18.2µ 68,8% 42 15430c
10. GWF Van Heerden Victoria-Wes CMY MF4E.67 17.7µ 68,2% 47 15400c

BKB wil graag bogenoemde kliënte gelukwens met hulle prestasies. Die volgende veiling vir die nuwe seisoen katalogus P2816 sal op 29 Maart 2017 plaasvind.

Bron: BKB

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0