Categories: NewsPublished On: 30th March 2017

Wolmark styg met 0,5%

By 1 min read
191 words
wol

wol-uitstaande

Op die 28ste wolveiling van die 2016/2017 seisoen het die Cape Wools merinowolmarkaanwyser met 0,5% gestyg en op 16385c per kg skoon gesluit.

Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg:

18 µ      21859  (+2,9%)                    21 µ      14760   (+0,2%)

19 µ      19674  (+4,2%)                    22 µ      13946   (+2,2%)

20 µ      15759  (+1,2%)                    23 µ      13700   (+1,6%)

Die grootste kopers op die veiling was: G Modiano (1 402 bale), Standard Wool (1 252 bale). Lempriere South Africa (1 227 bale). Van die 5 255 bale wat aangebied is, is 5 180 bale verkoop (98%).

Die hoogste pryse van verkoopte wol op die BKB veiling was:

TOP 10 BKB PORT ELIZABETH
Naam Area Besk. AWEX Tipe Mic Skoon NKT Vet Pryse
1. JM Botha Somerset-Oos BH MWF4E.65 17.0µ 70,3% 50 16610c
2. GB Muller Mosselbaai BH MWF4.81 18.5µ 72,2% 43 16500c
3. Tierkloof Boerdery Bk Porterville AH MWF5S.73 17.6µ 69,8% 44 16280c
4. JM Botha Somerset-Oos BBM MF4E.81 18.7µ 71,2% 39 16010c
5. JM Botha Somerset-Oos BM MF4E.79 18.6µ 71,0% 38 15910c
6. Langrug Boerdery Bk Aberdeen BL MWF4E.73 17.4µ 67,5% 45 15800c
7. SAC Louw Franschoek BBH MWF4E.87 18.6µ 69,1% 41 15700c
8. SAC Louw Franschoek BH MWF4E.78 18.2µ 68,0% 41 15700c
9. Alexa Boerdery (Edms) Bpk Riviersonderend AH MWF5B.80 16.9µ 68,4% 35 15590c
10. AJ Van Rensburg Familie Trust Britstown BH MWF4S.75 18.5µ 67,5% 48 15330c

BKB wil graag bogenoemde kliënte gelukwens met hulle prestasies. Die volgende veiling vir die nuwe seisoen katalogus P2916 sal op 5 April 2017 plaasvind.

Bron: BKB

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0