Categories: NewsPublished On: 6th April 2017

Wolmark styg met 0,3%

By 1 min read
193 words
wol

wol 2 uitstaande

Op die 29ste wolveiling van die 2016/2017 seisoen het die Cape Wools-merinowolmarkaanwyser met 0,3% gestyg en op 16434c per kg skoon gesluit.

Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg:   

18 µ      22248  (+1,8%)                    21 µ      14362   (-2,7%)

19 µ      20013  (+1,7%)                    22 µ      13397   (-3,9%)

20 µ      15778  (+0,1%)                    23 µ      13207   (-3,6%)

Die grootste kopers op die veiling was: Standard Wool (3 119 bale), G Modiano (1 451 bale). Lempriere South Africa (1 193 bale). Van die 6 885 bale wat aangebied is, is 6 835 bale verkoop (99%).

Die hoogste pryse van verkoopte wol op die BKB veiling was:

TOP 10 BKB PORT ELIZABETH
Naam Area Besk. AWEX Tipe Mic Skoon NKT Vet Pryse
1. TC Botha Adelaide BH MWF4S.65 16.0µ 69,4% 38 17600c
2. TC Botha Adelaide AFY MF4E.81 17.2µ 71,9% 49 17510c
3. EE Greeff Boerdery Bk Somerset-Oos BFFY MF4E.72 16.5µ 69,5% 46 17410c
4. OJ Klingenberg Wakkerstroom BH MWF5E.76 17.9µ 73,7% 40 17360c
5. OJ Klingenberg Wakkerstroom CL MWF5E.64 16.8µ 73,6% 42 17320c
6. TC Botha Adelaide BF MF4S.72 17.8µ 71,8% 41 17230c
7. EE Greeff Boerdery Bk Somerset-Oos BBFFY MF4E.77 18.0µ 71,3% 45 17200c
8. TC Botha Adelaide AF MF4E.79 18.3µ 73,3% 49 17100c
9. TC Botha Adelaide BMY MF4E.78 17.2µ 70,4% 42 17090c
10. CPP Van der Walt Adelaide BFH MWF4E.70 17.1µ 69,9% 48 17050c

BKB wil graag bogenoemde kliënte gelukwens met hulle prestasies. Die volgende veiling vir die nuwe seisoen katalogus P3016 sal op 19 April 2017 plaasvind.

Bron: BKB

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0