Categories: NuusPublished On: 29th August 2024

Wolmark daal skraps

By 0 min read
74 words

Screenshot-2023-01-13-072900

Op die 2de veiling van die 2024/2025 verkoopseisoen,was die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg:

Die grootste kopers op die veiling was: BKB Pinnacle Fibres (1131 bale), Standard Wool (1108 bale), Tianyu SA (711 bale). Van die 3 548 bale wat aangebied was, is 3 179 bale verkoop (90%).

Die hoogste pryse van verkoopte wol op die BKB veiling was:

Die volgende veiling is geskeduleer vir 04 September 2024.

Bron: BKB

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0