mielies
2024/25 was ‘n harde leermeester vir gewasse
Die 2024/25 somerrygewasseisoen was vol verrassings. Daar was beide te veel en te min reën. Siektes en insekte wat gewoonlik mielies en sojabone met rus laat, het produsente hoofbrekens besorg. En selfs nou, hier aan die einde van die produksiesiklus, sit stropers en tapkarre in nat en modderige lande[...]
Nuwe navorsing vir verhoogde mielie-opbrengste
Nuut in terme van Pioneer se proewe Daar word elke jaar verskillende soorte proewe in elke agent se gebied geplant, soos strookproewe, PKP-proewe (“Product Knowledge Plots”) en dan natuurlik DAT-proewe (“Digital Agronomy Trials”). Wat nuut is, is dat ons begin het om nie net plantestandvariasies te plant deur middel[...]
Die geskatte mielie-oes is 13,30% meer as die 2024-oes
Kommersiële mielies: Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 14,559 milj. ton gestel, wat 4,65% of 647 450 ton meer is as die vorige skatting van 13,911 milj. ton. Die oppervlakteskatting vir totale mielies is 2,597 milj. ha terwyl die verwagte opbrengs 5,61 t/ha is. Die geskatte[...]
Grysblaarvlek slaan toe op die Hoëveld
Tot nog redelik onlangs, het mielieprodusente op die Hoëveld hulle nie juis aan praatjies oor grysblaarvlek gesteur nie, aangesien die siekte hoofsaaklik tot KwaZulu-Natal en die Lydenburg-omgewing in die Laeveld beperk was. Die situasie is egter vinnig besig om te verander. “’n Week of twee gelede het ek mielielande[...]
Nuwe sensasie basters in die medium-kort & medium-lank droëland groeiklas vir die Oostelike produksiegebiede
Met hedendaagse klimaats- en ekonomiese onsekerheid is basterkeuse en plasing daarvan seker van die belangrikste bestuursvereistes. Opbrengs is natuurlik die eerste vereiste waarna gestreef word, dus moet menslike- en omgewingsfaktore na elke produsent se vermoë bestuur word. Klimaatsrisiko speel die grootste rol in vogbewaring, dus is die regte bewerkingspraktyke[...]