mielies
Goss’s Bakteriese Verwelk & Blaarskroei: Mieliesiektes
Clavibacter nebraskensis (Clavibacter michiganensis subsp. nebraskensis) Internasionale algemene name: Blaarvlekke & Verwelk of Nebraska Blaarvlekke & Verwelk Mikroskopies – klein staafvormige selle Gram-positief – oranje gepigmenteer Nie-beweeglik In pare of kort kettings Meestal verwar met: Noordelike Mielieblaarskroei (Exserohilum turcicum) Sonbrandbeskadiging / Hittestres Diplodia Blaarstreep (Stenocarpella macrospora) Identifikasie Veldsimptome[...]
VIDEO – Limagrain by NAMPO: 60 jaar sterk
Limagrain is ‘n saadmaatskappy wat deur boere besit en bestuur word, vir boere. In hulle bestaan van sestig jaar het hulle hulself reeds geposisioneer as ‘n wêreldklas rolspeler en nou beoog hulle om hulself ook as ‘n prominente Suid-Afrikaanse saadmaatskappy te vestig. By NAMPO 2025 het hulle hul wêreldklas-mieliekultivars[...]
Video: Pioneer- Sien is glo in Sannieshof
Sien is glo en dit is presies wat boere by Pioneer se Agrononomie dag by Sannieshof vanjaar gedoen het: Hulle het met hulle eie oë gesien en geglo. Pioneer het hulle verskillende sonneblom-, mielie- en sojakultivaars die praatwerk laat doen. Boere kon ook natuurlik voor die tyd insiggewende lesings[...]
Limagrain se nuutste kultivars bied ‘n volle mieliepakket
Limagrain is ‘n saadmaatskappy wat deur boere besit en bestuur word, vir boere. In hulle bestaan van sestig jaar het hulle hulself reeds geposisioneer as ‘n wêreldklas rolspeler en nou beoog hulle om hulself ook as ‘n prominente Suid-Afrikaanse saadmaatskappy te vestig. By NAMPO 2025 het hulle hul wêreldklas-mieliekultivars[...]
Mielie-, sojaboon- en sonneblomboere stroom na Sannieshof: Pioneer haal uit en wys
Sien is glo en dit is presies wat boere by Pioneer se Agrononomie dag by Sannieshof vanjaar gedoen het: Hulle het met hulle eie oë gesien en geglo. Pioneer bied hierdie Agronomie dae aan in verskeie dele van die land en die dae word nie net gekenmerk deur die[...]