Wit Mielie

Limagrain se nuutste kultivars bied ‘n volle mieliepakket

Limagrain is ‘n saadmaatskappy wat deur boere besit en bestuur word, vir boere. In hulle bestaan van sestig jaar het hulle hulself reeds geposisioneer as ‘n wêreldklas rolspeler en nou beoog hulle om hulself ook as ‘n prominente Suid-Afrikaanse saadmaatskappy te vestig. By NAMPO 2025 het hulle hul wêreldklas-mieliekultivars[...]

By Natasha Pretorius|26th May 2025|Categories: Artikels, Gewasproduksie|Tags: , , , , , |

VIDEO: Limagrain se LG31.747BR maak opspraak met verbetering

In die 2024/2025 seisoen het Limagrain Field Seeds South Africa hulle LG31.753BR wit mielie kultivar bekend gestel. Die verbeterde opbrengs wat die LG31.753BR bring het klaar sy naam gemaak in die Westelike dele van Suid Afrika. Dit is die vinnigste wit kultivar in die LFS portefeulje en is ewe[...]

By Spesialisskrywer|16th April 2025|Categories: Videos|Tags: , , , , |
0
Go to Top