Categories: VideosPublished On: 16th April 2025

VIDEO: Limagrain se LG31.747BR maak opspraak met verbetering

By 0 min read
92 words

Limagrain Thumbnail

In die 2024/2025 seisoen het Limagrain Field Seeds South Africa hulle LG31.753BR wit mielie kultivar bekend gestel.

Die verbeterde opbrengs wat die LG31.753BR bring het klaar sy naam gemaak in die Westelike dele van Suid Afrika. Dit is die vinnigste wit kultivar in die LFS portefeulje en is ewe goed aangepas vir die Oostelike en Westelike gebiede.

Maak ‘n draai by die Limagrain Field Seeds South Africa NAMPO stalletjie en leer meer oor hulle wit mielie kultivar pakket, die mielies wat jou boerdery gaan laat groei!

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0