60 Jaar
Limagrain se nuutste kultivars bied ‘n volle mieliepakket
Limagrain is ‘n saadmaatskappy wat deur boere besit en bestuur word, vir boere. In hulle bestaan van sestig jaar het hulle hulself reeds geposisioneer as ‘n wêreldklas rolspeler en nou beoog hulle om hulself ook as ‘n prominente Suid-Afrikaanse saadmaatskappy te vestig. By NAMPO 2025 het hulle hul wêreldklas-mieliekultivars[...]