Geel Mielie
Limagrain se nuutste kultivars bied ‘n volle mieliepakket
Limagrain is ‘n saadmaatskappy wat deur boere besit en bestuur word, vir boere. In hulle bestaan van sestig jaar het hulle hulself reeds geposisioneer as ‘n wêreldklas rolspeler en nou beoog hulle om hulself ook as ‘n prominente Suid-Afrikaanse saadmaatskappy te vestig. By NAMPO 2025 het hulle hul wêreldklas-mieliekultivars[...]
VIDEO: Limagrain se meerwaardige geelmielie kultivar
Wanneer dit by Limagrain Field Seeds South Africa se LG31.752BR geelmielie kultivar kom, kan jy nie verkeerd gaan nie. Hierdie kultivar is in die 2023/2024 seisoen gekommersialiseer en het ook gewen as die toppresteerder in die koel Ooste en die Oos Vrystaat. Die kultivar was ook naaswenner in KwaZulu-Natal[...]