VIDEO: Limagrain se meerwaardige geelmielie kultivar
Limagrain Thumbnail (2)
Wanneer dit by Limagrain Field Seeds South Africa se LG31.752BR geelmielie kultivar kom, kan jy nie verkeerd gaan nie.
Hierdie kultivar is in die 2023/2024 seisoen gekommersialiseer en het ook gewen as die toppresteerder in die koel Ooste en die Oos Vrystaat. Die kultivar was ook naaswenner in KwaZulu-Natal en die droër Westelike gebiede.
Die LG31.752BR is ‘n medium-laat groeier, met ‘n vergelykende relatiewe volwassenheid (CRM) van 125 dae.
Maar om meer oor hierdie kultivar te leer sal jy moet ‘n draai by die Limagrain Field Seeds South Africa stalletjie maak by NAMPO 2025. Sien julle daar!