Bonsmara
Hier kom ‘n reuse Bonsmara-veiling! Etienne van Tonder maak gereed vir eerste veiling
In die hartjie van die Waterberge, tussen Nylstroom en Vaalwater, is die tuiste van Etienne van Tonder Bonsmaras - ’n streek waar uiterstes aan die orde van die dag is. Hier is klimaatstoestande dikwels ’n toets vir enige boerdery, maar juis daarom maak Van Tonder se Bonsmaras indruk: hierdie[...]
Hìèr is Vlakte Bonsmara Studiegroep se aanbod op hulle komende produksieveiling
Dit is weer daardie opwindende tyd van die jaar waar die Vlakte Bonsmara Studiegroep gereed maak vir hulle 19de produksieveiling wat op 2 Mei om 11:00 te plaas Doornpan, Roedtan plaasvind. Topgehalte diere wat insluit 37 bulle en 250 vroulike diere in alle produksiestadiums word op die gesogte veiling[...]
VIDEO: Etienne Van Tonder Bonsmaras-veiling: Top Bonsmara genetika beskikbaar
Etienne Van Tonder het 'n groot liefde vir diere en daaruit het sy Bonsmara-stoet ontstaan. Moenie sy veiling op 17 Mei 2025 om 11:00 te Warmbad Veemark misloop nie. 14 Bulle en 400 vroulike diere gaan op die veiling wees. https://youtu.be/xt0ICCM-KGU
VIDEO: Maak reg vir FIRNA se jaarlikse aanteelveiling
FIRNA se jaarlikse aanteelveiling is om die draai! Kom keur en kies uit topgehalte diere op Dinsdag, 6 Mei 2025 om 11:00 op die plaas Harcourt in Tosca. Daar sal 250 diere aangebied word – insluitend Simbra, Simmentaler en ’n unieke lyn suiwer Bonsmaras. FIRNA is ’n gevestigde familieboerdery[...]
VIDEO: Moenie Vlakte Bonsmara se 19de Produksieveiling misloop nie!
Die Vlakte Bonsmara Studiegroep fokus op genetiese verbetering en wil ‘n leier bly in die mark en ‘n voorbeeld stel vir ander telers in die veebedryf. Moenie hulle topgehalte diereveiling op 2 Mei 2025 te plaas Doornpan misloop nie. 37 Bulle en 350 Vroulike diere is op aanbod. https://youtu.be/7a9LpyF1KOk[...]