Bonsmara

Nasionale Bonsmara SA-veiling 2025: Die room van Suid-Afrika se vleisbeesteling!

Die Nasionale Bonsmaraveiling van 2025 was een van die hoogtepunte op Suid-Afrika se landboukalender. Dit is 'n viering van top-genetika, wêreldklastelers en 'n ras wat voortgaan om standaarde in die vleisbeesbedryf te stel. Die gehalte van die diere aangebied deur telers van regoor die land was besonder indrukwekkend, wat[...]

By Bianca Henning|28th March 2025|Categories: Artikels, Vee en Wild, Veilings|Tags: , , , |

Die Nasionale vroulike Bonsmara-veiling is om die draai! Kom beleef die toppunt van Bonsmara-uitnemendheid

Bonsmara SA bring met trots die mees verwagte gebeurtenis op hulle kalender – die Nasionale Bonsmara vroulike-veiling. Hierdie gesogte veiling bied 'n unieke geleentheid om topgenetika van Bonsmara-stoeterye regoor die land aan te skaf, wat enige boer, kommersiële of stoetteler wat sy kudde wil verbeter, nie mag misloop nie.[...]

By Bianca Pretorius|10th March 2025|Categories: Artikels, Vee en Wild, Veilings|Tags: , , |

Nu Alcade Bonsmaraboere glimlag breed na die 38ste suksesvolle veiling

Bonsmara boere van heinde en verre het saamgetrek vir die 38ste Nu Alcade veiling by die Warmbad Veemark op 20 Februarie. Die Nu Alcade Bonsmaragroep het saam met die gasverkopers gesorg vir ‘n besonderse goeie veilings aanbod met 17 stoetbulle, 127 kommersiële diere en 462 slagvee en speenkalwers. [...]

By Jaco Cilliers|24th February 2025|Categories: Veilings|Tags: , , , , |

Aandag alle boere! Uitverkoping van Danie Muller & Seuns se Bonsmara/Bovelder kudde (Fase 1)

Nadat hulle dekades lank ’n voortreflike reputasie opgebou het vir hulle uitsonderlike Bonsmara- en Bovelderbeeste, hou Danie Muller & Seuns nou ’n groot uitverkoping van hul gesogte kudde. Hierdie uitverkoping bied ’n unieke geleentheid vir veeboere om geneties beproefde diere aan te skaf wat geteel is vir prestasie, gehardheid[...]

0
Go to Top