Bonsmara

VIDEO: Gaan haal jou spaarbussie, Nu-Alcade hou veiling!

Hierdie produksieveiling vind plaas op 20 Februarie 2025 om 11:00 te Warmbad Veemark. Die veiling word aangebied deur Vleissentraal en diegene wat aanlyn wil bywoon kan so maak via SwiftVee. Nie net bied Nu-Alcade staatmaker diere aan nie, maar ook gratis vervoer van bulle binne ’n radius van 350[...]

By Specialist Writer|27th January 2025|Categories: Veilings|Tags: , , , |

Buckridge Bonsmara se 5de produksieveiling is om die draai!

Wat kan jy verwag by die 5de produksieveiling van Buckridge Bonsmara? Top aangepaste Bonsmara’s wat geteel is uit top bulle van bekende kuddes soos Arcadia (Arthur de Villiers), Syferfontein (Nico Pieterse) en LAR (Derick en Tutu Ralfe). Frans Seevinck van Buckridge Bonsmara nooi almal hartlik uit na hulle 5de[...]

Van ’n Bonsmara kan jy Nu-Alcade niks vertel nie … kom kyk by hulle opkomende veiling!

Die Nu-Alcade Bonsmara-groep het oor dekades heen ’n stewige naam opgebou as een van Suid-Afrika se voorste groep telers van mediumraam Bonsmaras. Met 14 toegewyde telers versprei oor die noordooste van die land, streef die groep daarna om topgehalte diere te teel wat bydra tot die volhoubaarheid van beesboerderye.[...]

Doornpan vetveeveiling is om die draai: 1 250 beeste op aanbod!

Doornpan se vetveeveiling is om die draai! Met 1 250 beeste op aanbod is hierdie 'n geleentheid wat beslis nie misgeloop kan word nie. Die Vlakte Bonsmara Studiegroep te same met gasverkopers en Nu-Alcade Bonsmaras bied op 4 Desember 2024 die jaarlikse Doornpan vetveeveiling te plaas Doornpan, Roedtan aan.[...]

By Specialist Writer|6th November 2024|Categories: Veilings|Tags: , , , , , |

Gehalte gee deurslag op uitstekende Vlakte Bonsmara 15de bulveiling

Op Vrydag 18 Oktober 2024 het die Vlakte Bonsmara Studiegroep hulle 15de bulveiling gehou te plaas Doornpan, Roedtan. Besonderse gehalte, goeie bloedlyne en streng seleksiekriteria het vir uitstekende pryse op die bulveiling gesorg, met 100% verkope op alle diere. Die diere op aanbod was werklik van hoogstaande gehalte, met[...]

By Bianca Pretorius|21st October 2024|Categories: Artikels, Auctions, Vee en Wild, Veilings|Tags: , , |
0
Go to Top