VIDEO: Gaan haal jou spaarbussie, Nu-Alcade hou veiling!
Nu AlcadeThumbnail
Hierdie produksieveiling vind plaas op 20 Februarie 2025 om 11:00 te Warmbad Veemark. Die veiling word aangebied deur Vleissentraal en diegene wat aanlyn wil bywoon kan so maak via SwiftVee.
Nie net bied Nu-Alcade staatmaker diere aan nie, maar ook gratis vervoer van bulle binne ’n radius van 350 km. Verder word bulle vir 30 dae verseker.
Op aanbod is die volgende:
- 25 SP bulle
- 200 kommersiële vroulike diere
- 250 slagvee
- 200 speenkalwers