Categories: Video's, VideosPublished On: 22nd April 2025

VIDEO: Etienne Van Tonder Bonsmaras-veiling: Top Bonsmara genetika beskikbaar

By 0 min read
40 words

etienne

Etienne Van Tonder het ‘n groot liefde vir diere en daaruit het sy Bonsmara-stoet ontstaan.

Moenie sy veiling op 17 Mei 2025 om 11:00 te Warmbad Veemark misloop nie. 14 Bulle en 400 vroulike diere gaan op die veiling wees.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0