Categories: Video'sPublished On: 10th April 2025

VIDEO: Moenie Vlakte Bonsmara se 19de Produksieveiling misloop nie!

By 0 min read
50 words

vlakte-bonsmara-19de-produksieveiling-2-mei-2025-plaas-doornpan-399000-371132

Die Vlakte Bonsmara Studiegroep fokus op genetiese verbetering en wil ‘n leier bly in die mark en ‘n voorbeeld stel vir ander telers in die veebedryf.

Moenie hulle topgehalte diereveiling op 2 Mei 2025 te plaas Doornpan misloop nie. 37 Bulle en 350 Vroulike diere is op aanbod.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0