Etienne Van Tonder- veiling

Hier kom ‘n reuse Bonsmara-veiling! Etienne van Tonder maak gereed vir eerste veiling

In die hartjie van die Waterberge, tussen Nylstroom en Vaalwater, is die tuiste van Etienne van Tonder Bonsmaras - ’n streek waar uiterstes aan die orde van die dag is. Hier is klimaatstoestande dikwels ’n toets vir enige boerdery, maar juis daarom maak Van Tonder se Bonsmaras indruk: hierdie[...]

By Bianca Henning|23rd April 2025|Categories: Artikels, Vee en Wild, Veilings|Tags: , , |
0
Go to Top