Bonsmara
Limpopo Bonsmara-klub veiling behaal top pryse en lok talle in die veebedryf
Limpopo Bonsmara-klub se veiling op 9 Mei het talle boere gelok en goeie pryse behaal. Die duurste bul van Mockford Farms (Pty) Ltd is R 70 000 verkoop aan Paradise Creek Investments 15 (Edms) Bpk. Die veiling se totale omset was: R 3 257 000 Veilingsuitslae: Stoet Tien bulle[...]
VIDEO: Vlakte Bonsmara Studiegroep seëvier by onlangse produksieveiling ten spyte van uitdagende mark
Vlakte Bonsmara Studiegroep het op Vrydag 2 Mei 2025 net weer bewys dat hulle weet hoe om dinge te doen. Tydens hulle 19de produksieveiling op die plaas Doornpan buite Roedtan was die dag gekenmerk deur ’n puik aanbiedinge, goeie gees en 100% verkope. 'n Totale omset van R8 798[...]
Moenie hierdie 20ste Bonsmaraveiling misloop nie: Poggenpoels bied spogbeeste
As daar een stoet is wat met trots op dekades se harde werk en beproefde genetika kan terugkyk, is dit Poggenpoel Molopo Bonsmara. Dié stoet staan sterk op beproefde bloedlyne wat hulleself al in die bedryf bewys het. Met van die oudste Bonsmara-genetika in die land as grondslag, boer[...]
VIDEO: Limpopo Bonsmara klub veiling
Met bykans vyf dekades se toewyding aan genetiese uitnemendheid, staan die Limpopo Bonsmara-klub vandag sterker as ooit. Op Vrydag, 9 Mei 2025 om 11:00, nooi dié klub alle kommersiële en stoettelers hartlik uit na hulle jaarlikse veiling wat plaasvind te Mockford Farms net buite Polokwane – ‘n Bonsmara-veiling wat[...]
100% verkope op Doornpan: Vlakte Bonsmara oorbrug uitdagende mark
Vlakte Bonsmara Studiegroep het op Vrydag 2 Mei 2025 hulle 19de produksieveiling op die plaas Doornpan buite Roedtan aangebied – ’n dag wat gekenmerk is deur ’n puik aanbod, goeie gees en 100% verkope te midde van ’n uitdagende mark. Met altesaam 363 diere verkoop is en ‘n totale[...]