VIDEO: Limpopo Bonsmara klub veiling

4e399eed-1664-4d12-b64d-ef5dc8c838e1
Met bykans vyf dekades se toewyding aan genetiese uitnemendheid, staan die Limpopo Bonsmara-klub vandag sterker as ooit.
Op Vrydag, 9 Mei 2025 om 11:00, nooi dié klub alle kommersiële en stoettelers hartlik uit na hulle jaarlikse veiling wat plaasvind te Mockford Farms net buite Polokwane – ‘n Bonsmara-veiling wat beloof om nie net genetiese waarde te bied nie, maar ook die ware hart van saamstaan in die bedryf te wys.
📞 Navrae: Craig le Roux – 082 808 7747 (Bemarker)
Vir pdf katalogus, fotos, videos en meer inligting besoek gerus Vleissentraal se webblad.
Om aanlyn te bie op Swiftvee se platform.
Lees die volledige artikel hier.