Bonsmara
Etienne van Tonder Bonsmaras hou goeie eerste veiling
Etienne van Tonder het hulle eerste kommersiële veiling op 17 Mei 2025 te Warmbad Veemark in Bela-Bela gehou met ‘n omset van R 4 339 700. Boere was beïndruk met hulle geharde beeste. Veilingsresultate: Een bul is verkoop vir R40 000 aan Ebas Boerdery van Polokwane. Die hoogste prys behaal[...]
VIDEO: Moenie Meyersvlei Bonsmara se 9de Produksieveiling misloop nie
Moenie Meyersvlei se 9de produksieveiling op Woensdag 18 Junie 2025, 11:00 te plaas Meyersvlei, Standerton misloop nie. Hulle het bulle uit ‘n hoogs vrugbare kudde, met ‘n goeie verskeidenheid van tipes om uit te kies. Meyersvlei se teelbeleid van die afgelope sestien jaar verseker ook dat feno- en genotipes[...]
FIRNA hou suksesvolle veiling: Gehalte diere deurslag vir goeie verkope
FIRNA het 'n baie suksesvolle veiling op 6 Mei 2025 gehou gegewe die huidige ekonomiese klimaat en marktoestande. Uys van Zyl wat FIRNA se beeskudde bestuur sê: "Ons is regtig baie tevrede met die afloop van die dag en dit was lekker om die gehalte beeste wat op die[...]
VIDEO: Kom besigtig spogbeeste by Poggenpoel Molopo se 20ste produksieveiling
As daar een stoet is wat met trots op dekades se harde werk en beproefde genetika kan terugkyk, is dit Poggenpoel Molopo Bonsmara. Dié stoet staan sterk op beproefde bloedlyne wat hulleself al in die bedryf bewys het. Met van die oudste Bonsmara-genetika in die land as grondslag, boer[...]
Moenie Meyersvlei Bonsmara se 9de Produksieveiling misloop nie: Vrugbare, prestasiegedrewe genetika
Na 'n strawwe droogte gevolg deur verwoestende brande gedurende 2024, beloof Meyersvlei se Bulaanbod op 18 Junie 2025 om alle verwagtinge te oortref. Die katalogus bevestig bulle uit ‘n hoogs vrugbare kudde, met ‘n goeie verskeidenheid van tipes om uit te kies. Meyersvlei se teelbeleid van die afgelope sestien[...]