Bonsmara
Hoogste nasionale speenkalfpryse behaal by Vlakte Bonsmara se Jongbeesveiling
Toe die hamer val op die koue wintersoggend van 11 Junie was dit die Vlakte Bonsmara-groep wat koning gekraai het. Tydens die Vlakte-groep se onlangse Jongbeesveiling is die hoogste prys vir speenkalwers tot dusver vanjaar aangeteken. Die Vlakte Bonsmara-groep het weer eens bewys waarom hulle markleiers in die bedryf[...]
Kalkveld & De Bruin Bonsmaras hou puik produksieveiling!
Die onlangse produksieveiling van Kalkveld & De Bruin Bonsmaras, aangebied deur Noordkaap Lewendehawe (NKLH), was ’n uitmuntende sukses en getuig van die ongelooflike standaarde wat hierdie telers handhaaf. Op aanbod was 40 uitsoek bulle en 120 kommersiële vroulike diere in alle produksiestadiums – en kopers het nie teleurgestel nie.[...]
Video: Poggenpoel Molopo Bonsmara bul verkoop vir R600 000 by 20ste produksieveiling
Goeie Bonsmara-genetika praat vir homself, en dit was beslis die geval tydens Poggenpoel Molopo Bonsmara se 20ste produksieveiling op 27 Mei in Stella toe hulle 100% verkope en uitstekende pryse behaal het. Die hoogste prys wat die dag vir ‘n Bonsmara-bul behaal is, was vir Lot 8, BBM 18-240[...]
VIDEO: Kalkveld en De Bruin Bonsmaras-veiling – 11 Junie 2025
Dagboek 11 Junie 2025 om 11:00 te Vryburg Skougronde as jy top Bonsmarabulle vir jou plaas wil aankoop. Kalkveld en De Bruin Bonsmaras gaan 40 bulle wat 8 kuddevaars insluit en 120 kommersiële Bonsmara vroulike diere op veiling hê. Al die bulle het myostatin skoon getoets. Kyk die video[...]
Poggenpoel Molopo Bonsmara se 20ste produksieveiling: Die genetika doen die praatwerk
Goeie Bonsmara-genetika praat vir homself, en dit was beslis die geval tydens Poggenpoel Molopo Bonsmara se 20ste produksieveiling op 27 Mei in Stella toe hulle 100% verkope en uitstekende pryse behaal het. Die Poggenpoel-familie is gevestig in geloof, hoop en liefde. Die liefde wat hulle vir mekaar en hulle[...]