Kalkveld & De Bruin Bonsmaras

Kalkveld & De Bruin Bonsmaras hou puik produksieveiling!

Die onlangse produksieveiling van Kalkveld & De Bruin Bonsmaras, aangebied deur Noordkaap Lewendehawe (NKLH), was ’n uitmuntende sukses en getuig van die ongelooflike standaarde wat hierdie telers handhaaf. Op aanbod was 40 uitsoek bulle en 120 kommersiële vroulike diere in alle produksiestadiums – en kopers het nie teleurgestel nie.[...]

By Bianca Pretorius|12th June 2025|Categories: Artikels, Vee en Wild, Veilings|Tags: , , |
0
Go to Top