Bonsmara

Video: Moet nie hierdie Westbourn Bonsmara Produksieveiling misloop nie

Maak seker jy loop nie hierdie veiling mis nie! Westbourn Bonsmara Produksieveiling ️ 28 Augustus 2025 | ⏰ 11:00 Plaas Dampoort, Dewetsdorp, FS Op aanbod: 28 SP bulle 15 SP vroulike diere 100 kommersiële vroulike diere (in alle produksiestadia) Gratis vervoer op alle bulle https://youtu.be/nQQoW1HpV5k

By Spesialisskrywer|8th August 2025|Categories: Videos|Tags: , , |

Sewe Ster Bonsmaras rig nuwe opleidingsentrum op

Op Donderdag, 17 Julie 2025, is ‘n belangrike mylpaal vir boere in Noordwes provinsie bereik toe Sewe Ster Bonsmaras hulle splinternuwe opleidingsentrum op Plaas Rietfontein, net buite Hartbeesfontein, amptelik geopen het. Die sentrum, geleë op die tuisplaas van Sewe Ster Bonsmaras, is tot stand gebring met die doel om[...]

By Bianca Pretorius|23rd July 2025|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , , |

Boschoek en vriende hou blink Bonsmara-veiling

Op Vrydag 18 Julie 2025 het Boschoek Bonsmaras en vriende, ’n uiters suksesvolle veiling aangebied te Warmbad Veemark. Beide die stoet- en kommersiële diere het puik gevaar, met uitstekende pryse wat behaal is. André van der Heyde het ná afloop van die dag gesê: “Ons is ongelooflik dankbaar vir[...]

By Bianca Pretorius|22nd July 2025|Categories: Artikels, Vee en Wild, Veilings|Tags: , , |

Boschoek Bonsmaras: Rooi. Rasgetrou. Reg vir die toekoms.

Die naam Boschoek Bonsmaras is, deur genade, goeie begeleiding, kliënte ondersteuning en jare lange se doelgerigte teling, met dankbaarheid 'n handelsmerk met waarde by ons Bonsmara-vriende en ondersteuners gevestig. Die Boschoek bestuurspan wat bestaan uit André van der Heyde, Jannie Senekal en George Gomba se strewe is nie net[...]

Meyersvlei Bonsmara hou suksesvolle 9de produksieveiling

Met ’n passie vir genetiese uitnemendheid en funksionele diere, fokus Meyersvlei daarop om Bonsmaras te teel wat nie net presteer in die kraal nie, maar ook aanpasbaar is vir uiteenlopende omgewings. Die stoet staan bekend vir sy konsekwente teelrigting, waar ekonomiese eienskappe soos vrugbaarheid, groei, en temperament voorop gestel[...]

By Bianca Pretorius|24th June 2025|Categories: Artikels, Vee en Wild, Veilings|Tags: , , |
0
Go to Top