Poggenpoel Molopo Bonsmara
Moenie hierdie 20ste Bonsmaraveiling misloop nie: Poggenpoels bied spogbeeste
As daar een stoet is wat met trots op dekades se harde werk en beproefde genetika kan terugkyk, is dit Poggenpoel Molopo Bonsmara. DiƩ stoet staan sterk op beproefde bloedlyne wat hulleself al in die bedryf bewys het. Met van die oudste Bonsmara-genetika in die land as grondslag, boer[...]