Categories: VideosPublished On: 10th June 2025

Video: Poggenpoel Molopo Bonsmara bul verkoop vir R600 000 by 20ste produksieveiling

By 0 min read
61 words

Poggenpoel YT TN

Goeie Bonsmara-genetika praat vir homself, en dit was beslis die geval tydens Poggenpoel Molopo Bonsmara se 20ste produksieveiling op 27 Mei in Stella toe hulle 100% verkope en uitstekende pryse behaal het.

Die hoogste prys wat die dag vir ‘n Bonsmara-bul behaal is, was vir Lot 8, BBM 18-240 wat vir R600 000 verkoop het aan adv Willem Bezuidenhout van Rustenburg.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0