Kalkveld

VIDEO: Kalkveld en De Bruin Bonsmaras-veiling – 11 Junie 2025

Dagboek 11 Junie 2025 om 11:00 te Vryburg Skougronde as jy top Bonsmarabulle vir jou plaas wil aankoop. Kalkveld en De Bruin Bonsmaras gaan 40 bulle wat 8 kuddevaars insluit en 120 kommersiële Bonsmara vroulike diere op veiling hê. Al die bulle het myostatin skoon getoets. Kyk die  video[...]

By Spesialisskrywer|3rd June 2025|Categories: Animal Management Videos, Video's, Videos|Tags: , , , |
0
Go to Top