Categories: Animal Management Videos, Video'sPublished On: 19th May 2025

VIDEO: Kom besigtig spogbeeste by Poggenpoel Molopo se 20ste produksieveiling

By 1 min read
101 words

Poggenpoel Bonsmara_TN

As daar een stoet is wat met trots op dekades se harde werk en beproefde genetika kan terugkyk, is dit Poggenpoel Molopo Bonsmara. Dié stoet staan sterk op beproefde bloedlyne wat hulleself al in die bedryf bewys het. Met van die oudste Bonsmara-genetika in die land as grondslag, boer die Poggenpoel-familie met diere wat nie net mooi op papier lyk nie, maar op die veld hulle sout werd is.

Moenie hulle veiling op 27 Mei 2025 om 11:00 by Stella Veilingskompleks misloop nie. 100 Bulle, 15 stoet vroulik en 80 kommersiële vroulike diere is op aanbod. Kyk na die mooi beeste hieronder:

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0