Meyersvlei

VIDEO: Moenie Meyersvlei Bonsmara se 9de Produksieveiling misloop nie

Moenie Meyersvlei se 9de produksieveiling op Woensdag 18 Junie 2025, 11:00 te plaas Meyersvlei, Standerton misloop nie.  Hulle het bulle uit ‘n hoogs vrugbare kudde, met ‘n goeie verskeidenheid van tipes om uit te kies. Meyersvlei se teelbeleid van die afgelope sestien jaar verseker ook dat feno- en genotipes[...]

By Spesialisskrywer|20th May 2025|Categories: Animal Management Videos, Video's|Tags: , , , |

Moenie Meyersvlei Bonsmara se 9de Produksieveiling misloop nie: Vrugbare, prestasiegedrewe genetika

Na 'n strawwe droogte gevolg deur verwoestende brande gedurende 2024, beloof Meyersvlei se Bulaanbod op 18 Junie 2025 om alle verwagtinge te oortref. Die katalogus bevestig bulle uit ‘n hoogs vrugbare kudde, met ‘n goeie verskeidenheid van tipes om uit te kies. Meyersvlei se teelbeleid van die afgelope sestien[...]

By Spesialisskrywer|16th May 2025|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , , |
0
Go to Top