Categories: Stock and game farming videos, Video's, VideosPublished On: 12th May 2025

VIDEO: Vlakte Bonsmara Studiegroep seëvier by onlangse produksieveiling ten spyte van uitdagende mark

By 1 min read
127 words

Vlakte Bonsmara OTD 2025-05-02_THUMBNAIL 2

Vlakte Bonsmara Studiegroep het op Vrydag 2 Mei 2025 net weer bewys dat hulle weet hoe om dinge te doen. Tydens hulle 19de produksieveiling op die plaas Doornpan buite Roedtan was die dag gekenmerk deur ’n puik aanbiedinge, goeie gees en 100% verkope.

‘n Totale omset van R8 798 000 in gelewer met die verkope van die 363 diere wat die dag op aanbod was.

Die duurste bul, Lot 14 van Aldigo Bonsmaras is vir R210 000 aan Gielie en Derick Fick van Fick Agri, Claudiushoop-plaas van Dendron verkoop.

Die Vlakte Bonsmara Studiegroep se aanhoudende sukses is nie net ‘n bewys van hulle genetiese standaarde nie, maar ook van hulle sterk netwerke en verbintenis tot die vooruitgang van die Bonsmara-bedryf in Suid-Afrika.

Lees hier meer oor die dag se gemiddelde.

0
Views: 148Comments Off on VIDEO: Vlakte Bonsmara Studiegroep seëvier by onlangse produksieveiling ten spyte van uitdagende mark

Deel hierdie artikel.

0