Limpopo Bonsmara Klub
Limpopo Bonsmara-klub veiling behaal top pryse en lok talle in die veebedryf
Limpopo Bonsmara-klub se veiling op 9 Mei het talle boere gelok en goeie pryse behaal. Die duurste bul van Mockford Farms (Pty) Ltd is R 70 000 verkoop aan Paradise Creek Investments 15 (Edms) Bpk. Die veiling se totale omset was: R 3 257 000 Veilingsuitslae: Stoet Tien bulle[...]