boer
VIDEO: Rovic Leers Presisie Strooier
'n Strooier met 'n blink staal bin wat 13 kubieke meter is en 18 ton kan handhaaf, is nou in die boer se voordeel. Die strooier bevat 'n Raven sisteem en het ook 'n laswaarnemings funskie wat direk gekoppel word aan jou olie pomp en presies vir die trekker[...]
VIDEO: Rovic Leers Besproeiing
Rovic Leers voer produkte soos Hunter en Dab in vanaf Amerika wat top-klas dien vir die boer. 'n Nuwe produk op die mark - die Solem reeks vanaf Frankryk af, wat 'n langafstand beheerstelsel vir besproeiing is, bring gemak vir enige boer. Besoek https://www.rovic.com/products/splash om in kontak te kom[...]
Vertrou op Havco vir die regte toerusting vir jou doel
Havco is bekend daarvoor om doelgerigte toerusting te vervaardig wat ontwerp is vir die boer. Met meer as 40 jaar in die bedryf kan jy gerus wees en weet dat hulle die gepaste toerusting vir jou boerdery sal hê. Of jy wil misstrooi of saad behandel, jy kan op[...]
Jongboer van die Jaar: ‘n Geroepe boer
Die Wes-Kaapse Jongboer van die Jaar glo ‘n boer word deur die Here geroep. Dean Barnard, ‘n boer van Waboomskraal, is pas aangewys as die 2024 Santam Wes-Kaap Jongboer van die Jaar. Hy het die toekenning Woensdagaand 12 Junie tydens ‘n glansgeleentheid by Ashanti Landgoed in die Paarl voor[...]
Riana de Beer word ’n top Beefmaster-boer deur toewyding
Die Quardsen-busstop in die Oos-Vrystaat was vroeër jare 'n bekende stop op die busroete tussen Senekal en Marquard. Dit is ook waarna Riana de Beer se Beefmaster-stoet vernoem is; Quardsen Beefmaster is ‘n portmanteau van "MarQUARD" en "SENekal". Destyds het haar ma hulle familieplaas juis dié naam gegee omdat[...]