boer
VIDEO: Case IH 6150 Axial Flow-stroper
Kobus vertel meer oor die spesifikasies en unieke kenmerke van die Case IH se 6150 Axial Flow-stroper. Die stroper se standaardrotor is 76,2 cm (30 duim) breed en 274,32 cm (108 duim) lank. Hierdie stropers het verskillende konkawe wat omgeruil moet word om verskillende soorte graan te stroop. Die[...]
VIDEO: Kynoch innovasie vir die boer
Kynoch help jou om verbeterde doeltreffendheid deur innovasie te bereik. Innoverende plantvoedingsoplossings, presisie plant oplossings en agronomiese advies is van die min dinge waarmee Kynoch die boer help om die beste grondgewas potensiaal te haal. Vir meer inligting, besoek die Kynoch webtuiste by https://www.kynoch.co.za/. https://youtu.be/fRuyU_SeC9g
Maklik, doeltreffend, betroubaar: Ontmoet Rovic se Optimer 9000-stoppelbewerker
Elke boer se strewe en droom is om groter oeste te behaal met minder insetkoste en minder moeite. Rovic deel hierdie droom. Dit is hoekom Rovic deurgaans nuwe, beter werktuie by sy reeks voeg om die boer se hande sterker en sy beursie dikker te maak. Mike Lombaard[...]
Karat 12: LEMKEN-lande is gewasse se droom
Die tyd van lande brand is verby. Werktuie soos LEMKEN se Karat maak die lewe vir boere rook- en besoedelvry en sorg vir ‘n mooi egalige saadbed wat plante nodig het om ‘n beter opbrengs te lewer. Ru-El de Wet van Le Wettin Boerdery, ‘n besproeiingsboer buite Hopetown, gebruik[...]
Valtrac geenbewerking planters jou antwoord tot herlewingslandbou
Alles kos die boer al hoe meer geld – diesel, arbeid, tyd, kunsmis, saad ... Dit beteken dat die boer die meeste waarde uit elke sent moet pers en niks moet vermor nie. Een manier om geld te bespaar en opbrengste te verhoog is geenbewerking, ‘n stelsel waar die[...]