Besproeiing

Irrigation Unlimited se Ocmis is die oplossing

Dietmar Niebhur het ‘n unieke probleem gehad, hy wou sy lande besproei maar het nie elektrisiteit naby sy lande nie. Hy het ‘n oplossing nodig gehad wat verskuifbaar, gebruikersvriendelik en sonder elektrisiteit kon werk. Dit is waar die Ocmis R1/1 kruipspuit van Irrigation Unlimited die dag kom red het.[...]

By Natasha Pretorius|6th August 2025|Categories: Artikels, Besproeiing, Gewasproduksie|Tags: , , , , |

VIDEO: 70+ jare van Reinke Besproeiing

Die wêreld se grootste privaat vervaardiger van spilpunt- en mobiele besproeiingstelsels is Reinke Besproeiing. Sedert 1968 vervaardig hulle spilpunte en besproeiingstelsels wat aangepas is vir elke boer, met ’n klem op die jongste tegnologie en die bevordering van landbou. Kyk die video hieronder: https://youtu.be/p_ZXSQJzEtM

By Spesialisskrywer|21st July 2025|Categories: Gewasproduksie Videos, Video's, Videos|Tags: , |

Reinke – die naam vir besproeiing wat werk

Die wêreld se grootste private vervaardiger van spilpunte en bewegende besproeiingstelsels is Reinke Manufacturing. Hulle fokus op die bou van gehalte besproeiingstelsels en die volhoubaarheid van jou boerdery, nie net op die geld in hulle sak nie. Sedert 1968 vervaardig hulle reeds spilpunte en besproeiingstelsels wat pasgemaak is vir[...]

By Natasha Pretorius|6th June 2025|Categories: Artikels, Besproeiing|Tags: , , , |

Aanplant van doringlose turksvye as alternatiewe veevoer: Deel 3

Doringlose turksvye (Opuntia spp.) is besig om vinnig naam te maak as ՚n volhoubare en kostedoeltreffende bron van veevoer, veral in droër streke waar tradisionele weiding onder druk is. Bo en behalwe sy voedsaamheid en waterhouvermoë, bied die plant ook ekonomiese geleenthede vir boere wat hul produksiebasisse wil diversifiseer.[...]

By Bianca Pretorius|2nd June 2025|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , , , , , |

Irrigation Unlimited skitter by NAMPO met praktiese besproeiingsoplossings

Irrigation Unlimited het tydens NAMPO weer hulle toewyding aan volhoubare en doeltreffende landboupraktyke bewys. Met 'n fokus op hulle uitgebreide reeks produkte en dienste, het die maatskappy beklemtoon hoe hulle boere help om elke druppel water optimaal te benut. Ocmis-kruipspuite: Selfaangedrewe doeltreffendheid Een van die hoogtepunte by Irrigation Unlimited[...]

By Jaco Cilliers|28th May 2025|Categories: Artikels, Besproeiing|Tags: , , |
0
Go to Top