Besproeiing
VIDEO: Valley bied slim watertegnologie en ondersteuning
Roger Metelerkamp (Algemene Bestuurder by Valley Irrigation – deel van die Valmont Groep), Michael Gouws (Area Bestuurder vir Suid-en Suider-Afrika) en Adam Olivier (Tegniese Produkverkoopspesialis vir Midde Ooste en Afrika-streke) het tydens NAMPO Kaap hulle insigte gedeel oor gehalte-onderdele, tegnologie-gedrewe stelsels, besproeiingseienskappe en wat Valley anders doen. Kyk die[...]
Video: Agrico bied tegnologie wat groei moontlik maak
By NAMPO Kaap 2025 het Agrico hulle toewyding aan volhoubare besproeiingsoplossings en netwerkontwikkeling ten toon gestel. Van mikrobesproeiing vir tuine tot gevorderde drupstelsels en spilpunte—Agrico bied ’n volledige reeks tegnologie vir elke boerderybehoefte. In die Wes-Kaap lê die fokus veral op mikro- en drupbesproeiing, met voortdurende uitbreiding in vervaardiging[...]
Agrico se resep vir volhoubare groei: luister, verbeter, brei uit
Walter Andrag, besturende direkteur van Agrico, het by hierdie NAMPO Kaap 2025 gesels oor waarom Agrico jaar ná jaar by landbouskoue soos hierdie betrokke is. Dit is meer as ‘n geleentheid om produkte en dienste ten toon te stel. Hier kan ons regtig na boere luister, insette ter harte[...]
Irrigation Unlimited wys hulle betroubare produkte om jou te help water bespaar by NAMPO Kaap 2025
In ’n tyd waar klimaatsverandering en watertekorte elke boer se besluitneming beïnvloed, is effektiewe besproeiing nie net ’n hulpmiddel nie, dit is ’n noodsaaklikheid vir volhoubare voedselproduksie. Irrigation Unlimited het vanjaar by NAMPO Kaap 2025 weer hulle uitgebreide reeks besproeiingstoerusting aan boere voorgestel, met vernuwende oplossings wat help om[...]
Valley Irrigation gee boere beheer met gehalte, tegnologie en ondersteuning
Tydens NAMPO Kaap het ProAgri se redaktrise, Bianca Henning, die geleentheid gehad om met die span van Valley Irrigation te gesels oor hoe hul aanbod boere help om beter oeste teen laer energieverbruik te behaal. Roger Metelerkamp (Algemene Bestuurder by Valley Irrigation – deel van die Valmont Groep), Michael[...]