Swartvrot
Swartvrot op koolgewasse: Wat om te weet
Swartvrot op koolgewasse is ’n groot uitdaging, en veral in seisoene waar ons bogemiddelde reënval kry is die patogeen veral geneig om meer moeilikheid te veroorsaak. Swartvrot word deur die bakterie Xanthomonas veroorsaak, en is opsigself ’n moeilike siekte om te beheer as hy in jou lande is. Dit[...]
Aanplant van doringlose turksvye as alternatiewe veevoer: Deel 3
Doringlose turksvye (Opuntia spp.) is besig om vinnig naam te maak as ՚n volhoubare en kostedoeltreffende bron van veevoer, veral in droër streke waar tradisionele weiding onder druk is. Bo en behalwe sy voedsaamheid en waterhouvermoë, bied die plant ook ekonomiese geleenthede vir boere wat hul produksiebasisse wil diversifiseer.[...]