Turksvymot

Aanplant van doringlose turksvye as alternatiewe veevoer: Deel 3

Doringlose turksvye (Opuntia spp.) is besig om vinnig naam te maak as ՚n volhoubare en kostedoeltreffende bron van veevoer, veral in droër streke waar tradisionele weiding onder druk is. Bo en behalwe sy voedsaamheid en waterhouvermoë, bied die plant ook ekonomiese geleenthede vir boere wat hul produksiebasisse wil diversifiseer.[...]

By Bianca Pretorius|2nd June 2025|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , , , , , |
0
Go to Top