mikrobesproeiingstelsels
Irrigation Unlimited skitter by NAMPO met praktiese besproeiingsoplossings
Irrigation Unlimited het tydens NAMPO weer hulle toewyding aan volhoubare en doeltreffende landboupraktyke bewys. Met 'n fokus op hulle uitgebreide reeks produkte en dienste, het die maatskappy beklemtoon hoe hulle boere help om elke druppel water optimaal te benut. Ocmis-kruipspuite: Selfaangedrewe doeltreffendheid Een van die hoogtepunte by Irrigation Unlimited[...]