Besproeiing
NAMPO 2025: Agrico wys pad vorentoe met slim besproeiing
Met meer as 100 jaar se ondervinding in landbou-oplossings, het Agrico vanjaar se NAMPO-skou gebruik om hulle passie en toewyding vir tegnologiese vooruitgang en volhoubare besproeiing ten toon te stel. Met die tema “alles vir jou besproeiing, onder een dak”, het Agrico se indrukwekkende uitstalling in Bothaville die klem[...]
VIDEO – Agrico: Alles vir jou besproeiing – van pomp tot spilpunt
Onder die tema “Alles vir jou besproeiing – van pomp tot spilpunt”, het Agrico se indrukwekkende uitstalling by NAMPO die klem geplaas op hul wêreldklas-produkte en -dienste, met spesifieke fokus op hul nuwe G4-spilpunt, drupbesproeiingstelsels, grondbewerkingstoerusting en die volledige reeks besproeiingstoebehore. Kyk die video hieronder: https://youtu.be/6EGdNWohLVc
VIDEO – Die wêreld se grootste spilpunt | Reinke doen dit weer
In die hartjie van Zambië se Mkushi-besproeiingsgebied, waar daar vrugbare grond is, staan Reinke se spilpunte uit. Tussen velde van goue mielies, koring en rye welige piesangs, strek dit oor die lande soos ’n staalreus — die wêreld se grootste spilpunt merk ’n nuwe hoofstuk in die landboubedryf in[...]
Valley Rally 2025: Boere kuier lekker en leer meer oor slim waterbenutting
Waardevolle waterkennis is uitgeruil toe boere van regoor die Alldays-distrik, en selfs van oor die Botswana-grens, by Makoppas Nest saamgetrek het vir een van die belangrikste landbougeleenthede van die jaar: die Valley Rally. Hierdie inligtingsdag, aangebied deur Valley in vennootskap met NTK (VKB Landbou) en met tegniese ondersteuning van[...]
Reinke kan nie wag om jou by NAMPO te sien nie
Die Reinke Afrika-span is sommer baie opgewonde om weer by NAMPO te wees hierdie jaar. Voorbereiding het al maande gelede begin en hulle sien daarna uit om weer saam met al hulle bestaande klante te kuier en sommer ‘n paar nuwes ook by te kry. By Reinke koop jy[...]