Besproeiing
Klein maar kragtig: Reinke minispilpunt is die kleinskaalboer se beste vriend
Of jou land groot of klein is maak nie saak nie – jou plante benodig steeds water. Spilpunte se waarde vir watertoediening is deeglik bewys, maar vir kleinskaalse boere is dit nie altyd so maklik nie. Tradisionele spilpunte is duur, het ‘n toegewyde krag- en watertoevoer nodig en is[...]
Besproei oral en eweredig met die Reinke ESAC-stelsel
Elke druppel water op jou land help om vir jou ‘n inkomste te verseker, daarom is dit bitter belangrik dat jy elke hoek van jou land kan natmaak. Vir die beste gewasresultate moet al jou plante ewe veel water kry. Dit is egter makliker gesê as gedaan. Lande het[...]
Maak presisieboerdery maklik met Agri Precision se nuwe DJI Agras T50-hommel vir spanningsvrye gewasbestuur
In 'n wêreld waar vernuwing landbou ontmoet, bevredig Agri Precision boere se behoeftes met hulle onwrikbare verbintenis om voorpunt-tegnologie aan die Suid-Afrikaanse boerderybedryf te lewer. Frazer McDonald – ‘n mielieboer van die Viljoenskroon-distrik in die Vrystaat – het Agri Precision in 2021 gestig met die oog op presisieboerdery wat[...]
Besproeiiing uit Hardapdam kan hervat
NamWater, in konsultasie met die Ministerie van Landbou, Water en Grondhervorming, is verheug om die hervatting van die besproeiingswatertoevoer vanaf die Hardapdam aan te kondig, met ingang van 20 Januarie 2025. Namibië Landbou-unie (NLU) berig in hulle weeklikse nuusbrief dat die besluit deur die Minister van Landbou, Water en[...]
Praktiese besproeiingstegnieke met Irrigation Survey & Design
In boerdery is water nie net ’n hulpbron nie; dit is die sleutelspeler wat jou plaas aan die wenkant hou. Maar soos enige goeie spanmaat, moet water slim bestuur word om sy volle potensiaal te bereik. Dit is presies waar Irrigation Survey & Design inspring! Hulle help jou om[...]