Hardapdam
Besproeiiing uit Hardapdam kan hervat
NamWater, in konsultasie met die Ministerie van Landbou, Water en Grondhervorming, is verheug om die hervatting van die besproeiingswatertoevoer vanaf die Hardapdam aan te kondig, met ingang van 20 Januarie 2025. Namibiƫ Landbou-unie (NLU) berig in hulle weeklikse nuusbrief dat die besluit deur die Minister van Landbou, Water en[...]