gewasbesproeiing
Maak presisieboerdery maklik met Agri Precision se nuwe DJI Agras T50-hommel vir spanningsvrye gewasbestuur
In 'n wêreld waar vernuwing landbou ontmoet, bevredig Agri Precision boere se behoeftes met hulle onwrikbare verbintenis om voorpunt-tegnologie aan die Suid-Afrikaanse boerderybedryf te lewer. Frazer McDonald – ‘n mielieboer van die Viljoenskroon-distrik in die Vrystaat – het Agri Precision in 2021 gestig met die oog op presisieboerdery wat[...]
Die hidrasiestasie: Kyk hoe help Irrigation Survey & Design die toekoms van landbou en water
Die reën val neer en die vloed styg op en die boer op die plaas staan met sy hande in sy hare. As dit nie droogtes is nie, is dit vloede. As dit kom by klimaatsverandering, voel dit byna asof ’n boer net nie kan wen nie! Klimaatsverandering verander[...]