waterlisensie
Die harde waarheid: Jy betaal meer sonder ‘n waterlisensie!
Kom ons wees eerlik – sommige van die landswette en regulasies is vir ons soos water van ’n eend se rug. Dalk omdat dit te ingewikkeld is, dalk te veel moeite, of dalk omdat ons eenvoudig nie die doel daaragter kan insien nie. Ons wil nou nie koue water[...]
Die hidrasiestasie: Kyk hoe help Irrigation Survey & Design die toekoms van landbou en water
Die reën val neer en die vloed styg op en die boer op die plaas staan met sy hande in sy hare. As dit nie droogtes is nie, is dit vloede. As dit kom by klimaatsverandering, voel dit byna asof ’n boer net nie kan wen nie! Klimaatsverandering verander[...]
Jou gids tot waterlisensies … en hoe Irrigation Survey and Design kan help!
Suid-Afrikaanse boere benodig waterlisensies om wettig water te onttrek uit natuurlike bronne soos riviere, damme of ondergrondse bronne. Die Departement van Water en Sanitasie bestuur hierdie proses om watergebruik te reguleer en om te verseker dat boere nie hierdie waardevolle hulpbronne uitput nie. Waterlisensies speel ’n sleutelrol in die[...]