Categories: Besproeiing, VideosPublished On: 27th May 2025

VIDEO – Agrico: Alles vir jou besproeiing – van pomp tot spilpunt

By 0 min read
50 words

Agrico PAM TN

Onder die tema “Alles vir jou besproeiing – van pomp tot spilpunt”, het Agrico se indrukwekkende uitstalling by NAMPO die klem geplaas op hul wêreldklas-produkte en -dienste, met spesifieke fokus op hul nuwe G4-spilpunt, drupbesproeiingstelsels, grondbewerkingstoerusting en die volledige reeks besproeiingstoebehore.

Kyk die video hieronder:

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0